Home 2018-04-17T13:37:16+00:00

STEFAN ENSLIN

Stefan Enslin’s first novel, Verskietende Ster, was released in 2013 and in 2015 the film version wins the award for audience favourite at the annual kykNET Silwerskermfees.

He is also the co-writer and producer of the blockbuster movie Strikdas: ‘n familiegedoente, scriptwriter and producer of Verskietende Ster, script editor of Klein Karoo, scriptwriter of Trailer Made, an international family adventure film, producer of Nul Is Nie Niks nie as well as producer of Liewe Kersfeesvader.

Stefan Enslin se eerste roman, Verskietende Ster, word in 2013 vrygestel en in 2015 wen die filmweergawe die toekenning vir gehoorgunsteling speelfilm by die jaarlikse kykNET Silwerskermfees.

Hy is ook die medeskrywer en vervaardiger van die lokettreffer; Strikdas: ʼn familiegedoente, draaiboekskywer en vervaardiger van Verskietende Ster, draaiboekredigeerder van Klein Karoo, draaiboekskrywer van Trailer Made; ʼn internasionale familie-avontuurprent, vervaardiger van Nul Is Nie Niks nie asook vervaardiger van Liewe Kersfeesvader.

Stefan Enslin is a South African novelist and award-winning film producer. His first novel, Verskietende Ster, was published in 2013.

MOVIES | FILMS

BOOKS | BOEKE

NEWSLETTER | NUUSBRIEF